Testimonials
|
Hi There, I rent my Wedding dress from you in March. First I would like to say thank you. I absolutely loved my dress and still miss it:-) |
Ek wil net se baie dankie vir al jou hulp. - Dilana Groenewald |
|
|
|||
|
July 2011 Baie Dankie vir julle wonderlike diens! Die rok was so pragtig dat ek dit nie wou uittrek nie! Dit is lekker om saam met mense te werk wat jy voel jy kan vertrou om jou te help. Julle eerste voorstel was in die kol en presies wat ek in gedagte gehad het. Dit het ook so perfek by my gepas! |
30/01/2012 I would like to say thank you for the excellent service that I got from you when I was looking for a wedding gown. Your smile, help, advices and time you gave me showed me that you are doing this job not only for your economic survival but also for helping people in times of need. |
6/08/2011 Great! The help was good and you helped me achieve the look of flawlessness I wanted. 07/07/2011 Thank you so much for all the attention and for getting excited with me for my big day, Julle het fantastiese diens! Sal julle altyd ondersteun en vriende na julle toe verwys! Dankie! |
Sy het so pragtig gelyk. Baie dankie vir al julle moeite. Groete Tersia Pretorius16/07/2011 You guys saved me! Thank you so much for making my dream come true! God Bless June 2011 Chantal was so helpful and I am really impressed with the service. Thank you! |
|||
|
26/09/2011 After driving up and down looking for something perfect for my 21st birthday, I came in Boksburg and guess what? Imago Bridal was here to make me looking stunning! I was a Hannah Montana with brown not blond hair! Thanx |
17/09/2011 Baie dankie vir die rok. Sy het so pragtig gelyk. Rok was mooi skoon en netjies gewees. Haar dag het julle volmaak gamaak. Enige persoon kan na Julle toe kom. Ek beveel almal aan. |
03/09/2011 Ons wil baie graag dankie sê aan Imago Bridal vir die absoluute wondelike diens! Die rok was besonders mooi en het die matriek afskeid regtig een gemaak wat nooit sal vergeet word. |
05/09/2011 Service was excellent, and my dress was so clean, looked “Brand New”. Will recommend you!!! Thank you!!! |
|||
|
Hello Retha, |
Hi daar Retha. Ek het soos n fairytale gevoel Sal julle definetief aanbeveel aan enige iemand wat wil trou Baie Liefdetjies |
Liewe Tannie Krissie & Reta, |
Wou maar net vir julle fotos stuur om vir julle te wys hoe mooi julle rok vertoon het. |
|||
|
Good Day Christie
|
Dearest Retha and staff
|
Baie dankie, as dit nie vir jou was nie, sou dit nie moontlik gewees het nie. |
Baie dankie vir n stunning rok wat my dag baie spesiaal gemaak het. Baie dankie vir die wonderlike diens en persoonlike hulp van al die dames af Groete Patricia Michelle August 2011.08.11 |


































